The Seed Pod
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Daleen Janse Van Rensburg J - Des 2023
Algehele gradering
Out of this world!
Lees meerThe Seed Pod se terugvoer
Baie dankie Daleen
Jan-adriaan V - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, lekker gekuier saam die voëltjies.
The Seed Pod se terugvoer
Baie dankie Adriaan.
Janine L - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect place to have a break away from the hectic urban life.
Danial E - Sep 2021
Algehele gradering
Tranquil.
The Seed Pod se terugvoer
Baie dankie.
Jaco B - Apr 2021
Algehele gradering
Ideale wegbreek vir plaasvakansie. Oupa en Ouma was saam en hulle het dit ook baie geniet. Baie stapplek tussen wildsbokke.
The Seed Pod se terugvoer
Baie dankie Jaco, Sien uit om julle weer te sien. :)
Henk N - Sep 2020
Algehele gradering
The Seed Pod, Jenny en Ryan, en die omgewing is 'n plek en mense wat nie gemis moet word nie.
The Seed Pod se terugvoer
Baie dankie, Henk. So bly julle het dit geniet. Dankie vir die verwysing. Sien julle binnekort weer.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopdalpad, Zimthabi, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom