The Seagull
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Gerharf D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste see uitsig.
Ashleigh W - Jan 2024
Algehele gradering
Incredible location, wonderful hosts!
The Seagull se terugvoer
Thank you so much for the awesome review. It was our pleasure and honour having you as our guest. You and your family are welcome back any time.
Ian G - Jul 2023
Algehele gradering
The Seagull is 'n kuns!
The Seagull se terugvoer
Ian, jy het beslis my dag gemaak.
Dankie vir die pragtige resensie. Dit maak my hart warm klop dat iemand ons harts plekkie so geniet en waardeer het.
Ongelooflik dankie.
Deon L - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Naby die see. Wat meer wil 'n mens hê.
The Seagull se terugvoer
Baie dankie Deon vir die mooi resensie, Waardeer baie.
Sou graag persoonlik wou ontmoet, maar ek hoop om julle gou weer te sien.
Mosselbaai groete
Nelius K - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker, alles was net lekker!
The Seagull se terugvoer
Hi Nelius,
Eks so bly julle het die tydjie geniet by ons hartsplekkie en baie dankie vir die pragtige boodskap.
Jy moet my tog vertel van die air fryer glimlag hoor.
Hoop om julle gou weer te sien
Elzanne S - Mrt 2023
Algehele gradering
As daar 6 sterre was, het Seagull al 6 gekry.
Marita P - Feb 2023
Algehele gradering
Hemelse ervaring!
Andre K - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, gerieflik en mooi.
Yolandi N - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, als nuut en keurig, ons het so lekker gebly.
The Seagull se terugvoer
Dit was ons voorreg om julle by ons te he.
Julle is pragtige mense met nog mooier harte.
Altyd welkom by ons
Willem I - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf, presies wat aangebied word is dit wat jy kry.
Andre F - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely stay with views for days.
Marina F - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met fantastiese ligging, baie dankie.
Christo D - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Berna R - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig plekkie, so mooi gemaak, superblinkskoon, beddegoed kraakwit, heerlike beddens, baie goed toegerus met als wat nodig is en perfekte ligging. Eienaars het ons verwelkom met die lekkerste goed en pragtige blomme. Baie behulpsame eienaars en wil alles doen dat ons lekker vakansie kon hou. Baie veilig en wonderlike ligging. Woonstel lekker omhein vir klein kinders en parkering onder afdak. Dit was 'n heerlike vakansie. Sal vir enigiemand aanbeveel. Dit was 'n voorreg om daar te kon bly.
Lees meerAnnatjie D - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties mooi en baie baie netjies.
Christo D - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Lizel V - Des 2020
Algehele gradering
Best location.
Sybil G - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Adele K - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik
Charlene O - Mrt 2020
Algehele gradering
Asemrowend.
Corne V - Mrt 2020
Algehele gradering
Fenominaal! Alle verwagtinge oortref.
Lees meerThe Seagull se terugvoer
WOW, Baie baie baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was my absolute voorreg om julle hier te kon he.
Jys 'n pragtige mens met 'n hart van goud.
Karin S - Mrt 2020
Algehele gradering
Een deel van eenheid was toegesluit. Dit was nie so bespreek nie. Dit sal dus vir my moeilik wees om aan te beveel, alhoewel dit 'n heerlike, skoon en uitstekend geleë plek was.
The Seagull se terugvoer
Baie jammer om te hoor julle was ongelukkig. Ons sluit altyd die spaarkamer en hou die hoofslaap kamer oop as dit 'n egpaar is wat kom vakansie hou. As die hele eenheid uitverhuur word is daar egter 'n ander prys per dag vir die hele eenheid. Soos ek genoem het, was ons by die huis en julle kon enige tyd laat weet het dan het ons die ander gedeelte vir julle oopgesluit. Sou glad nie om gegee het nie.
Maar dankie ek sal dit beslis onder my gaste se aandag bring.
Lekker dag verder
Martina C - Feb 2020
Algehele gradering
Relaxing in the beautiful place with the best location.
Soria A - Jan 2020
Algehele gradering
Perfekte uitspanplek.
Lees meerAntonette V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustig, fantasties.
Martin A - Des 2019
Algehele gradering
Modern, comfy, great location with fantastic hosts.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 241, Tergniet, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom