The Prime Spot
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 54, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Prime Spot is in die historiese Kerkstraat in Worcester, die mees sentrale dorpie in die Kaapse Wynlande, geleë. Dié pragtige, historiese dorpie is omring deur asemrowende berge en blouselblou lug. Worchester is die hoofstad van die Breederiviervallei en dien as die middelpunt vir kommersiële, verspreidings- en kleinhandel-aktiwiteite.
The Prime Spot het 5 stylvolle en privaat en suite-slaapkamers met privaat ingange. Koffie- en teemaakgeriewe, yskassies, elektriese komberse, verwarmers, haardroërs, wekkers en kluise is beskikbaar. Die kamers het elkeen lugversorging en satelliet-TV. WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel of in elektriese motorhuise. ’n Ontbytpakkie kan op versoek gereël word.
The Prime Spot is stapafstand van restaurante, winkels en hospitale. Geniet die atmosfeer van pragtige Victoriaanse geboue met elegante kamers. Koel gerus in die swembad af en ontspan op die sonbeddens met 'n glasie van ons uitstekende plaaslike wyne in die hand.
Ongelukkig bied ons die verblyf aan kinders jonger as 8 jaar nie.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adre-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kerkstraat 54, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink The Prime Spot het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 54, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom