Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 953 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp is net buite die dorpie Villiersdorp en bied historiese selfsorgverblyf op 'n werkende appel- en druiweplaas. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het dubbelbeddens. Elke badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Braaigeriewe is beskikbaar en hout en vuuraanstekers word voorsien.

Daar is 'n parkie buite vir kinders. Gaste kan in die dam of gemeenskaplike swembad gedurende die oop seisoenmaande swem. Aktiwiteite in die omgewing sluit bergfietsry, voetslaan, visvang en wynproe in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Dagmar Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 953
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 953
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca83c792035edbd22116d7a2d29570c9f213ae857ff56765257dfedf6c48cb8a0f032f280118a2c935bbffe5d4085aae3e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 953 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Pendennis Farm Stay Pendennis Farm 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.9201634 19.3651632
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem