The Palms Unit 5
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Carters-weg 39, The Palms Eenheid 5, Kimberley, 8309, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Palms Unit 5 is luuks en is in 'n rustige, veilige kompleks geleë. Die verblyf beskik oor gehaltegeriewe en het 'n kontemporêre ontwerp.
Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Die sitarea lei na 'n privaat balkon met 'n pragtige uitsig.
Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is in 'n toegangsbeheerde omgewing beskikbaar wat veiligheid en privaatheid verseker.
Slaapplek
’n Bespreking by The Palms Unit 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Carters-weg 39, The Palms Eenheid 5, Kimberley, 8309, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Heuwelsig Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Carters-weg 39, The Palms Eenheid 5, Kimberley, 8309, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom