The Orchid Guesthouse
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mavrostraat 272, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Orchid Gastehuis is in die hartjie van die Waterberg, in die dorpie Vaalwater geleë. Dis ideaal op pad na Lephalale (Ellisras) en Botswana (Stockpoort Grenspos), 2 ure se ry vanaf Pretoria, en 'n uur vanaf Lephalale.
Die grasdakgastehuis bied 4 pragtige eenhede. Al die kamers het wit linne en elkeen het 'n deur wat na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin lei. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, TV's met sekere kanale en lugversorging in elke kamer.
Daar is 'n TV met al die DStv-kanale in die eetkamer en lapa. Ontbyt en aandete kan op versoek bedien word. Alkohol word nie bedien nie, maar gaste is welkom om hul eie drankies saam te bring.
Die groot tuin het 'n verskeidenheid bome en is 'n lushof vir verskeie voëlspesies. Opknappingswerk aan die putt-putt-baan vind tans plaas, maar dit sal binnekort weer beskikbaar wees.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Esbe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Mavrostraat 272, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink The Orchid Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mavrostraat 272, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom