The Orchard Cottage
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 207, Witzenberg Vallei, Prince Alfred's Hamlet, 6270, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Orchard Cottage word met boorde omring en is net 5 km vanaf die Olifantsrvier geleë. Dit bied gaste die perfekte naweekwegbreek in die mooiste vallei van die Wes-Kaap en het pragtige uitsigte op die Witzenberg- en Skurwebergreeks. Die kothuis is onlangs opgeknap en die afwerkings is vernuwe wat 'n huislike atmosfeer skep en gaste die geleentheid bied om die Kaapse Blommeryk te verken.
Die kothuis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek. Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n groot stoep, waarvan 'n deel onderdak is, met stoepmeubels en 'n ingeboude braai.
Die kothuis het ook 'n plonspoel by die stroom wat langs die kothuis loop.
Slaapplek
’n Bespreking by The Orchard Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Coll Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plaas 207, Witzenberg Vallei, Prince Alfred's Hamlet, 6270, Wes-Kaap
- Gaste dink The Orchard Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 207, Witzenberg Vallei, Prince Alfred's Hamlet, 6270, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18