The Night Owl
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besembiesie-weg 1061, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Geen kinders onder 3
- Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Night Owl bied selfsorgverblyf in die hartjie van Montana Park in Pretoria en dit is ideaal vir 'n gesin, verkieslik 2 volwassenes en 2 kinders. Hierdie selfsorg-eenheid is op die eienaars se erf geleë.
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die enigste badkamer is en suite tot die hoofslaapkamer en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is gratis WiFi. Die kombuis het 'n tweeplaatstofie, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eenplaat-gasstofie, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met 4 stoele.
Die motorhuis is groot genoeg vir 1 voertuig en 1 klein sleepwa.
Montana Park is 1 van die nuwer woonbuurte van Pretoria-Noord aan die voet van die Magaliesberge. Dit is bekend vir die besienswaardighede, rustige atmosfeer, moderne voorkoms, versorgde tuine en ligging wat gerieflike toegang tot verskeie roetes en Pretoria se middestad bied.
Slaapplek
’n Bespreking by The Night Owl sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Besembiesie-weg 1061, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink The Night Owl het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montana Park Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besembiesie-weg 1061, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Geen kinders onder 3