Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Four C's

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hamiltonlaan 87, Craighall Park, Randburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R630 R567 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Four C's het 2 knus en privaat selfsorgeenhede wat op die eienaar se perseel in Craighallpark, Randburg geleë is. Dit is ideaal vir gesinne, enkelreisigers, paartjies of sakereisigers wat op soek is na bekostigbare en gerieflike oornagverblyf.

Die Four C's ateljeewoonstel en die Four C's met 2 beddens het slaapplek vir 2 en 4 gaste. Die Four C's se ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Four C's met 2 beddens het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n rusbank vir kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Dié eenhede se kombuisies is elk met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit 'n etenstafel, TV met Netflix, WiFi en 'n kaggel in. Daar is 'n stoep met braaigeriewe wat na 'n gemeenskaplike swembad lei.

Onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien, wat met elektriese heining, 'n alarm en laserstraalsekuriteit beveilig is.

Die omliggende woonbuurt spog met talle restaurante en is naby 'n groen area wat ideaal vir stap, draf en fietsry is. 'n Aantal winkelsentrums, vervoerroetes en besienswaardighede is binne maklike bereik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Four C's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hamiltonlaan 87, Craighall Park, Randburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink The Four C's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R630
R630 R567
per nag, vir 2 mense
Vanaf R630
R630 R567
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hamiltonlaan 87, Craighall Park, Randburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96febeb085a67b6695ea6e1af1af6039b7f9d9cbf49cf3a092e4aac824d7945a41936d41acbdd90887fb1ec78eade1ae72f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R630 nouVanaf R567 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 87 Hamilton Avenue Craighall Park 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.126363281877 28.020219669975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem