The Farm House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 31, Langs die R511, Wag 'n Bietjie Draai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R16 000 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
The Farm House is 'n pragtige en luukse vakansievilla in die hartjie van die bosveld in Thabazimbi. Die versteekte juweel is ideaal vir 'n rustige wegbreek aangesien dit met 'n kontemporêre ontwerp en 'n swembad spog.
Die huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die sesde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n koningingrootte-bed. Daar is nog 'n volledige gesinsbadkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak en die laaste badkamer het 'n stort.
Die ruim oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is en 'n eiland met stoele het. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n kaggel.
Die huis spog ook met 'n kantoor, gratis WiFi en 'n volledig toegeruste gimnasium met lugversorging. Buite is daar 'n groot kuierarea met 'n etenstafel, 'n sithoekie, sonstoele, braaigeriewe en 'n swembad. Daar is ook 'n boma met 'n vuurput en 'n speelarea met 'n klimraam vir die kinders.
Slaapplek
’n Bespreking by The Farm House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lounize Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erfdeel 31, Langs die R511, Wag 'n Bietjie Draai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 31, Langs die R511, Wag 'n Bietjie Draai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Geen kinders onder 18