The Beckhuis
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baringstraat 21, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beckhuis Guest House is 'n ou Kaap-Hollandse gebou wat uit 1841 dateer en in Worcester, die grootse dorp in die Wes-Kaapse binneland, geleë is. Dit bied 'n idilliese wegbreekplek vanuit die besige stadslewe en is op die roete tussen Kaapstad, Johannesburg en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, Worcester die ideale oornagplek maak. Worcester bied ook verskeie wynkelders, historiese besienswaardighede en ander opwindende doendinge.
Verblyf word gebied in 8 unieke gastekamers met plek vir tot 17 gaste. Die kamers is pragtig versier en elkeen het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die gastehuis bied 'n koffiewinkel op die perseel waar gaste heerlike koffie en middagete kan geniet. Daar is ook 'n groot tuin, braaigeriewe en 'n swembad op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Baringstraat 21, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink The Beckhuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baringstraat 21, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom