Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barn

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbossingel 14, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R6 651 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Barn is 'n pragtige plaasstylhuis wat selfsorgverblyf in Yzerfontein bied. Hierdie juweel aan die Weskus bied rustige verblyf wat vir 'n gesin of groep vriende vir 'n kuswegbreek geskik is.

Die huis het 'n ouwêreldse sjarme en spog met 'n pragtige see-uitsig en word deur fynbos omring. Die huis het 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne en vereduvets, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beide slaapkamers het 'n moderne venster met 'n hoekie waar gaste met 'n boek kan ontspan en die see-uitsig geniet.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, koffiemasjien, pizza-oond en ander geriewe vir selfsorg. Die leefarea het 'n etenstafel vir 12 gaste, lugversorging, gemaklike banke en 'n kaggel.

Die huis lei na 'n lieflike dek wat na noord front en spog met 'n see-uitsig. Hier kan gaste al fresco-etes geniet. Kragtoevoer in die geval van nood is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Barn sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 331

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Fynbossingel 14, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 651
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R6 651
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbossingel 14, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9a4c76e4863b44dea3c5e82a0ca31926dc6f3274730b3f7b4524bb1a1c1e272da87eae0ad00f4042914ae6ca314a1a3822?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 651 per nag (plek vir 4) 14 Fynbos Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.370674434064 18.176187488484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem