The Aloe
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acacia-weg 33, Blue Hills, Midrand, 1685, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R420 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Aloe is in die rustige en bekoorlike area van Blue Hills, Midrand. Dit is 'n oulike, veilige eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die strategiese ligging maak dit ideaal vir beide sakereisigers of toeriste aangesien dit naby gewilde besienswaardighede, winkelsentrums en lughawens is.
Die verblyf het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskassie, induksiekookplaat, eenplaatgasstoof, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n TV met al die nodige apps sodat gaste met hulle eie besonderhede kan inteken. Die eenheid het 'n omsetter wat rugsteunkrag vir 2 ure voorsien.
Die eenheid is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige verblyf met pragtige sonsondergange.
Slaapplek
’n Bespreking by The Aloe sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Acacia-weg 33, Blue Hills, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink The Aloe het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acacia-weg 33, Blue Hills, Midrand, 1685, Gauteng
- Geen kinders onder 18