Terebinte
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 147
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Madelene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike oorslaap.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Juanita L - Feb 2024
Algehele gradering
Voldoende.
Terebinte se terugvoer
Baie dankie, Juanita, vir jou terugvoer. Ons is tans besig om sonkrag te installeer, jammer oor die ongerief van die ligte. Kom kuier gerus weer. Groete, Alda.
Marianna S - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf, rustige omgewing met genoeg en veilige parkeerplek.
Terebinte se terugvoer
Baie dankie Marianna, hoop om jou gou weer te sien.
Zoe H - Jan 2024
Algehele gradering
A little oasis in a busy town.
Terebinte se terugvoer
Dankie Liezel
Julle was baie gemaklike gaste en ons sal jul graag weer wil akkomodeer in die toekoms. Ons wens vir jul 'n voorspoedige 2024 toe.
Liezel M - Jan 2024
Algehele gradering
Ons sal weer hier bly en sal beslis aanbeveel!
Lidia T - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus voor ons vir ons oornag stop.
Terebinte se terugvoer
Baie dankie, Lidia, vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Alda
Salome V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies en puik diens.
Terebinte se terugvoer
Baie dankie Salome vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Groete
Alda
Judith B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie sentraal.
Terebinte se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle tuis te laat voel en ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Angelene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie veilig, netjies en puik diens.
Terebinte se terugvoer
Baie dankie, Angelene, vir jou terugvoer. Hoop om jou spoedig weer te sien.
Groete
Alda
Ernst M - Feb 2023
Algehele gradering
Goed geleë. Baie netjies en personeel is baie vriendelik. Maak lekker ontbyt.
Terebinte se terugvoer
Dankie Ernst vir jou aanbeveling.
Groete
Alda
Casper K - Jan 2023
Algehele gradering
Verfrissende oorslaapstop.
Terebinte se terugvoer
Dankie, Casper.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Alda
Nicole W - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Terebinte se terugvoer
Baie jammer oor die ongerief. Ons neem kennis en sal daaraan aandag gee. Voorspoed vir die nuwe jaar met goedheid en guns.
Annie C - Des 2022
Algehele gradering
Oornag op pad na Augrabies watervalle.
Les W - Des 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Otto A - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam veras.
Terebinte se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle tuis te laat voel en ons sien uit daarna om julle weer te sien. Voorspoed vir die nuwe jaar met goedheid en guns.
Danny M - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende en persoonlike diens.
Terebinte se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Dit was 'n voorreg om jul te bederf in hierdie pragtige gastehuis.
Andre D - Aug 2022
Algehele gradering
'n Wonderlike gastehuis op die hoofroete van N14 in Kuruman.
Anelda C - Jun 2022
Algehele gradering
Bitter oulike plek.
Pieter V - Apr 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Tracy M - Apr 2022
Algehele gradering
Terrbile location.
Pieter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Altyd 'n lekker bestemming.
Terebinte se terugvoer
Baie dankie vir die sterre. sien uit om jou weer te sien.
Ronel V - Jan 2022
Algehele gradering
Die beste oornag of langer blyplekkie waarvan ek weet in Kuruman.
Terebinte se terugvoer
Baie dankie ons sien uit om jou weer te sien.
Henrico N - Jan 2022
Algehele gradering
OK.
Terebinte se terugvoer
Goeie dag,
Ons vra om verskoning vir die ongerief. Ons het die saak aangespreek met ons verskkafers. Ons vertrou dat dit in die toekoms nie 'n probleem sal wees nie.
Lita O - Des 2021
Algehele gradering
Alles het aan ons behoeftes voldoen.
Natasha V - Des 2021
Algehele gradering
Lovely little stop over.
Marinda G - Des 2021
Algehele gradering
Lekker ruim en netjies.
Ansie V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Angelique B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie, personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Terebinte se terugvoer
Bly om te hoor.
Kleinjan T - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon netjies en goeie diens.
Terebinte se terugvoer
Bly om te hoor.
Caroline B - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Terebinte se terugvoer
Dankie vir die sterre.
Jim L - Jun 2021
Algehele gradering
We were very comfortable, thank you.
Terebinte se terugvoer
Thank you for your understanding. The renovations are nearing an end.
Letitia D - Des 2020
Algehele gradering
Uiters netjies en pragtig skoon.
Terebinte se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Jean-pierre D - Des 2020
Algehele gradering
Geen probleme gehad nie. Goeie waarde vir geld.
Nelis G - Des 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Calie E - Sep 2020
Algehele gradering
Kamers kort klein reparasiewerk.
Fanie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Dries S - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en stil, baie goed geleë naby winkels.
Kegomoditswe M - Feb 2020
Algehele gradering
Great service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende diens.
Ek sal beslis teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lokesh R - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent place.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Carina W - Des 2019
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Glen E - Des 2019
Algehele gradering
Splendidly comfortable room, great size and conveniences.
Belinda S - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese kamers met alles wat jy mag nodig hê
Claudi-monet N - Des 2019
Algehele gradering
Friendly, welcoming service.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Janine V - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Corrie E - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende plek om te oornag.
Retha M - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis en tuine ook baie mooi. Alles was netjies en skoon.
Annalene Steyn S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ina S - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige skoon kamers.
Stefan E - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike en veilige oornagverblyf op pad Namibië toe.
Minette M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjiese kamers.
Carinde V - Mrt 2019
Algehele gradering
Klipwerf Guest House benodig maintenance.
Nico D - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Nina V - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Tersia M - Jan 2019
Algehele gradering
Oorgeslaap.
Martie V - Des 2018
Algehele gradering
Ontspanne en rustig!
Callie S - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, waarde vir geld.
Sonja V - Des 2018
Algehele gradering
Gastehuis geleë in onveilige area.
Ida K - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.
Hendel C - Des 2018
Algehele gradering
Noordkaap-gasvryheid.
Adriaan V - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon, veilig en netjies.
Eileen K - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gasvry, skoon en netjies.
Lezaan O - Sep 2018
Algehele gradering
Sal weer teruggaan.
Hannetjie R - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was regtig 'n baie mooi en skoon gastehuis.
Pieter C - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Stephan V - Mei 2018
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Raymond V - Mei 2018
Algehele gradering
Gerief, vriendelikheid en netheid.
Moloko Boloka B - Apr 2018
Algehele gradering
Bed was clean and the water was hot.
Delene B - Apr 2018
Algehele gradering
Was aangenaam verras!
Diana A - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely place to stay in Kuruman!
E.j. V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie goed en rustig.
Daniel B - Feb 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs in puik gastehuis.
Melinda B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies en modern, lekker gebly!
Shareen R - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, en ons dink dis verseker waarde vir geld. Dankie julle.
Elsa T - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het vir kort sowel as langer verblyf.
Charles P - Des 2017
Algehele gradering
Veilig en lekker ruim in ‘n besige omgewing.
Mary-ann T - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jackie S - Des 2017
Algehele gradering
Baie tevrede.
Francois M - Des 2017
Algehele gradering
Lekker gerieflik, lugversorger was 'n wenner.
Corinne H - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Con W - Nov 2017
Algehele gradering
Goeie ligging en rustig.
Lisa V - Okt 2017
Algehele gradering
Alles netjies en silwerskoon.
Willem B - Okt 2017
Algehele gradering
Geen water of warm water die volgende oggend nie.
Chantal M - Sep 2017
Algehele gradering
Was baie gemaklik en loop afstand van als.
Ap C - Sep 2017
Algehele gradering
Uitmuntend.
Louise S - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties
Ansa S - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik gerus en geëet.
Tharien B - Jun 2017
Algehele gradering
Die verblyf was baie netjies en gemaklik.
Kira R - Mei 2017
Algehele gradering
Gemaklik!
Aldi V - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflike sentrale verblyf.
Lucille V - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Anja K - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklik en skoon en netjies.
Carine V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik skoon en rustig geslaap!
Nerina D - Mrt 2017
Algehele gradering
Nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker.
Jenny by ontvangs was wonderlik! (So gaaf so laat in die nag). Ek beveel vir seker hierdie verblyf aan en as ek weer daai kant toe gaan sal ek weer by Klipwerf tuisgaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Monica S - Des 2016
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie. Flinke diens, dankie.
Corne B - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties, sal definitief weer daar oorslaap.
Teun L - Okt 2016
Algehele gradering
Goed verblijf in de binnenstad. Niettemin weinig of geen hinder.
Wilma D - Okt 2016
Algehele gradering
Was aangenaam verras!
Terebinte se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Ralph L - Okt 2016
Algehele gradering
Het dit geniet om daar te oornag.
Stoffel S - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Nick & Corrie P - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker en baie vriendelike personeel.
Johann F - Aug 2016
Algehele gradering
Wat 'n Lekker Verrassing
Janette L - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker en mooi. Almal was baie vriendelik en kos goed.
Johan S - Jul 2016
Algehele gradering
Veilige verblyf in 'n gastehuis waar alles netjies en toereikend vir die oornaggas is, insluitende alle geriewe wat vir so 'n kort periode nodig is.
Lees meerSonja P - Jun 2016
Algehele gradering
Nie op standaard nie!
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Zanelle O - Mrt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Valda S - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtig, skoon en baie rustig. Heerlik gebly. Dankie.
Sampie V - Jan 2016
Algehele gradering
Aangenaam en netjies maar geen was-geriewe in kamers vir skottelgoed soos bekers en borde nie.
Martin P - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend, gerieflik en gemaklik!
Adele B - Des 2015
Algehele gradering
Gastehuis in pragtige omgewing.
Michelle R - Des 2015
Algehele gradering
Ons sal beslis weer by Klipwerf Guest House bespreek. Die ontbyt is 'n "moet".
Monique L - Des 2015
Algehele gradering
Dit was baie netjies, skoon en absolute die moeite werd om daar oor te bly.
Chris T - Des 2015
Algehele gradering
Peaceful.
Reinier G - Des 2015
Algehele gradering
Nee! Hulle sien my nie weer nie.
Lees meerTerebinte se terugvoer
Beste Mnr Geel. Baie daie vir u terugvoer. Ek vra groot omverskoning vir u ongerief. Ons inboek tyd is 15:00, ek vra om verskoning dat 'n werker u ingeboek het ek moes gou die perseel verlaat. Ons ondervind reeds vanaf November probleme met ons swembad; agv die hitte het ons besluit om dit in die jaar se winter te herstel. Die res van die foute is reeds herstel, ongelukkig kan ons niks aan die munisipale parkering in die Hoofstraat doen nie. Ek is bly om te verneem dat u wel die tweede maal 'n luukse kamer gekry het wat u bespreek het. Ongelukkig was die eerste bespreking nie 'n luukse kamer nie en het u dus ook minder betaal. Weereens baie jammer en dankie vir u terugvoer. Ons het reeds aandag daaraan geskenk.
Groete en n voorspoedige 2016
Alda Lamprecht
Eienaar
Joan L - Des 2015
Algehele gradering
Pragtig en gasvry.
Damien A - Des 2015
Algehele gradering
Pleasant overnighter.
Fransie R - Des 2015
Algehele gradering
'n Lieflike, netjiese gastehuis!
Sakkie O - Okt 2015
Algehele gradering
'n Heerlike verrassing teenaan die hoofstraat.
Nicolene A - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was gemaklik en sentraal geleë.
Ben M - Aug 2015
Algehele gradering
Basies, maar tog lekker rustig!
Pieter M - Aug 2015
Algehele gradering
Puik!
Lynette M - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie stil omgewing, rustigheid is daar beslis.
Inga C - Mrt 2015
Algehele gradering
Was heerlik om in 'n netjiese en skoon kamer te kon oorbly met 'n vriendelike gasheer.
Dup D - Feb 2015
Algehele gradering
Was baie lekker en die mense is baie hulpvaardig.
Lorraine S - Feb 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lynette O - Jan 2015
Algehele gradering
Netjies.
Sansie G - Des 2014
Algehele gradering
Ons het slegs een nag oorgestaan maar die diens was puik en die ontvangs vriendelik. Die persoon aan diens het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Riaan V - Des 2014
Algehele gradering
Die dorp is vuil en besig.
Jannie P - Des 2014
Algehele gradering
Teleurstellend.
Liesl C - Sep 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Lees meerWillie M - Sep 2014
Algehele gradering
Lekker gebly. Doen graag weer daar aan.
Doreen V - Aug 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Hendrik B - Jun 2014
Algehele gradering
Baie goed!
Dan W - Mei 2014
Algehele gradering
Lovely clean rooms with every convenience necessary
Etienne M - Apr 2014
Algehele gradering
'n Oulike gastehuis!
Johan F - Apr 2014
Algehele gradering
Excellent value for your money
Johan V - Apr 2014
Algehele gradering
Verblyf is redelik, maar die area is nie so veilig nie.
Rista B - Des 2013
Algehele gradering
Dit was 'n uiters aangename ervaring.
Ria P - Des 2013
Algehele gradering
Ons het lekker gebly - baie dankie!
Charmaine G - Des 2013
Algehele gradering
Lovely setting! Family room clean and spacious.
Lees meerMolebogeng B - Des 2013
Algehele gradering
The best stay ever!
Toni H - Nov 2013
Algehele gradering
Good value for money
Adrian S - Sep 2013
Algehele gradering
Very good
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 76, Kuruman, 8460, Noord-Kaap