Tapologo Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Altus L - Apr 2024
Algehele gradering
Good value.
Louis T - Des 2023
Algehele gradering
Overall satisfied, there are areas for improvement, but passing.
Lees meerTapologo Lodge se terugvoer
Good day Louis
Thank you for your feedback, we will definitely look into these issues mentioned.
Kind regards
Owners
Pieter S - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, lekker restaurant op die perseel, goeie diens.
Matilda G - Jun 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Laura S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek.
Marieta E - Mrt 2023
Algehele gradering
Tapologo is gerieflik geleë net buite Zeerust. Dit vertoon skoon en netjies.
Lees meerTapologo Lodge se terugvoer
Dagsê Marieta
Ons is vreeslik jammer vir die probleem wat genoem is en vra nederig om verskoning as eienaars. Het nou net met ons bestuurders die probleem bespreek en gee dadelik aandag aan dit. Groete Ivan en Adri
Rudiger B - Mrt 2023
Algehele gradering
Overall baie nice gewees.
Carinie V - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam met vriendelike oersoneel.
Gaolatlhe M - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely and fun.
Nelia R - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Mac M - Mei 2022
Algehele gradering
Besonder vriendelike diens.
Tapologo Lodge se terugvoer
Thank you so much for the nice review.
Voyi C - Mrt 2022
Algehele gradering
We stayed well.
Evelyn C - Jan 2022
Algehele gradering
Nice setup.
Keatlaretswe M - Okt 2021
Algehele gradering
Great
Sello H - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome.
Ina V - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig.
Itumeleng M - Apr 2021
Algehele gradering
Had the best stay.
Vicky S - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en baie vriendelike mense.
Daleen M - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike plek.
Lees meerThomas P - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker oornag akkommodasie. Goeie restaurant.
Tebogo M - Feb 2020
Algehele gradering
I recommend it only for day visits.
Lees meerTapologo Lodge se terugvoer
Hi Tebogo,
I am sad to hear about your experience and will address all the issues. It is just sad that you did not come and ask us for the Wi-Fi code, it is absolutely free to our guests.
Kind regards
Tapologo Lodge
Management
Masabata T - Des 2019
Algehele gradering
I had a nice stay.
Tapologo Lodge se terugvoer
Hi there
Thank you for the review, however, you did not come to management complaining about the missing stuff, we would have rectified this immediately.
I will definately have a long meeting to discuss this to avoid such problems in future.
Kind regards,
Adri
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Hanli B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie goeie hosts wat 'n ekstra myl loop om aan gaste se wense te voldoen.
Quintin W - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker plek.
Linda H - Aug 2019
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Anita G - Jul 2019
Algehele gradering
Great place for a weekend stopover.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese plek vir 'n naweek oornagplek.
Baie vriendelike personeel, baie bekostigbare, lekker kamers, lekker kos, ordentlike parkering, maklik om die hoofweg te vind. Regtig aan te beveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Luandri G - Jul 2019
Algehele gradering
Everything was great, except for the food.
FW R - Jun 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf na aan Botswana.
Carlien F - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en gemaklik met alles wat nodig was.
Leon W - Mei 2019
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Corrie F - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Patt M - Des 2018
Algehele gradering
It's a lovely place to relax, trust me.
Medupe M - Des 2018
Algehele gradering
Excellent place to relax with friends.
Sinah P - Des 2018
Algehele gradering
Place is stunning.
Tapologo Lodge se terugvoer
Dear Sinah,
Thank you for the amazing review. We value our customers' feedback.
Regards,
Tapologo Lodge
Tertia N - Des 2018
Algehele gradering
Professioneel, netjies en skoon. Kos baie lekker. Goeie kliëntediens ontvang vanaf Rita.
Janina H - Des 2018
Algehele gradering
Onvriendelik en onbehulpsaam.
Lees meerTapologo Lodge se terugvoer
Hi Janina
Ons ontvangs is nie 24/7 oop nie en ook sou ons nie gesê het maak' n plan nie, maar wel gevra het of julle die sleutel dalk voor toemaaktyd kan afhaal.
Ontbyt is wel Sondae oggende vanaf 08:00, julle kon ons wel verwittig het en dan kon ons ontbytpakkies vir julle voorberei het.
Tapologo Lodge
Leanne B - Des 2018
Algehele gradering
Lekker atmosfeer, gasvryheid en ontspannend.
Lebogang M - Des 2018
Algehele gradering
It was okay.
Beverley B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Tapologo Lodge se terugvoer
Hi Bev
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg waardeer.
Adri
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Nelis J - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Melanie S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, lekker atmosfeer en goeie ligging.
Elmo E - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangename mense en baie goeie diens.
Tapologo Lodge se terugvoer
More Ludie
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word altyd opreg waardeer.
Vriendelike groete
Adri
Susanne P - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit is die ideale oornagplek op pad van Namibië na Pretoria.
Nonhlanhla Y - Jan 2018
Algehele gradering
It was worth it.
Tinus O - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Macde S - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens vandat jy inboek totdat jy uitboek!
Adriaan L - Jul 2017
Algehele gradering
Puik.
Johnie O - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig!
Tapologo Lodge se terugvoer
Baie dankie Johnie vir die mooi terugvoering, dit word altyd in ons bedryf opreg waardeer.
Vriendelike Groete
Adri
Jerome D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Tapologo Lodge se terugvoer
Beste Jerome,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word waardeer.
Vriendelike groete,
Adri Kleynhans
Henk V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Annebelle K - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker om te relax na 'n lang pad.
Robert N - Des 2016
Algehele gradering
Rustig.
Elaine P - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Cynthia D - Nov 2016
Algehele gradering
It was what it was.
Tapologo Lodge se terugvoer
Good day Cindy
As per our emails between each other, your biggest complaint was about mosquito's, unfortunately, there was nothing that we could have done outside your room, however, we had mosquito plugs available within the room, we are never pleased to hear about bad experiences.
Luckily all our reviews are good and we know that what we offer, including customer service, is to the best we can.
Warmest regards
Adri
Jan B - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Johandre L - Sep 2016
Algehele gradering
Moeitelose verblyf.
Tapologo Lodge se terugvoer
Hi Johandre
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg waardeer!
Ivan en Adri
Carina B - Jul 2016
Algehele gradering
Die mense is vriendelik, die kamers netjies en skoon en die restaurant het heerlike kos met goeie pryse.
Pieter G - Des 2015
Algehele gradering
Was rustig en bosveld-atmosfeer was 'n ervaring.
Danelle B - Nov 2015
Algehele gradering
'n Lekker rustige atmosfeer.
Tapologo Lodge se terugvoer
More Danelle
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Adri
Mari D - Aug 2015
Algehele gradering
Die mense by die lodge is vreeslik oulik en baie vriendelik.
Marie B - Aug 2015
Algehele gradering
Die diens en kos was uitstekend.
Johan Z - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam gewees.
Elmore M - Jul 2015
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap op pad huistoe van Namibië af.
Johan J - Jul 2015
Algehele gradering
Great food and very comfortable accomodation.
Jc N - Mei 2015
Algehele gradering
Van Windhoek tot by Zeerust werk dit goed om te oornag.
Frik B - Jan 2015
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, personeel baie hulpvaardig, kamer gereed en baie netjies.
Johann M - Jan 2015
Algehele gradering
Pragtig en gasvry!
Marike S - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker netjies en skoon. Vriendelike kliëntediens.
Chantell H - Aug 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Trudie L - Jul 2014
Algehele gradering
Exelent!!!
Louis N - Jun 2014
Algehele gradering
'n "Great" oornagstop!
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kransstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom