Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TAO Forest Campsites

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir TAO Forest Campsites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wernich S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon netjies. Waarde vir geld.

Dit was baie lekker, die opstelling is perfek en romanties. Ek sal dit vir enige paartjie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Gesin met klein kinders

Pragtige kampplek tussen die bome met netjiese ablusiegeriewe.

Ons het baie lekker gebly. Lekker in die bos! Die kampplek is pragtig en meer toegerus as meeste ander kampplekke, met elektrisiteit en selfs die heerlikste seep en ander produkte. Ons het die buitebad baie geniet. Die honde het gereeld gepatrilleer om seker te maak ons is okay. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TAO Forest Campsites se terugvoer

Dankie, Nelia. Dit is altyd lekker om sulke terugvoer te kry. Ek is bly julle het dit geniet, en kom gerus weer!

TAO Forest Campsites
Anna-marie A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie A
Saam met vriende

Elektrisiteit nie voldoende. Spieël in stort sal goed wees. Buite opwas teen b.

Dit was heerlik. In die natuur maar naby alles anders nodig vir 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TAO Forest Campsites se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en voorstelle, Anna-marie! Ek sal werk maak van 'n opwas wasbak vir skottelgoed en sal 'n spieël in die stort oorweeg. Ons sonkragstelsel is bietjie onder druk met groter groepe ja, veral tydens 4 dae van reën en bewolkte kondisies soos in julle geval. Ek sal wel kyk daarna om die kapasiteit verder te vergroot.

TAO Forest Campsites
Theo V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V
Gesin met klein kinders

Great stay.

Wonderful campsite with a great atmosphere. The host was great and always helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TAO Forest Campsites se terugvoer

Thank you for your feedback, Theo. We appreciate it.

TAO Forest Campsites
Charnelle N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle N
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was absoluut rustig. Alles is lekker uiteengesit en enigiets wat jy sal nodig hê, is daar. Die eienaars wat jy sal nodig hê, is daar. Die eienaars is ingestel op jou as besoeker. Dit is skoon, rustig, veilig en net absoluut die moeite werd vir 'n goeie uitrus. Absoluut pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TAO Forest Campsites se terugvoer

Dankie vir al die komplimente, Charnelle. Ek is bly julle het dit so baie geniet.

TAO Forest Campsites
Marelize S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S
Saam met vriende

Absoluut uitstekend.

Sal TAO Forest Campsite verseker aanbeveel. Was baie netjies en silwerskoon. Ons gasheer was baie vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TAO Forest Campsites se terugvoer

Baie dankie Marelize. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

TAO Forest Campsites
Vanaf
R450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heights-weg 726, TAO Forest Campsites, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c5e07f38e361cbe8c56b00da44370dc5267b408a1cff495f291ebb0f2c4d0691537a2c92ea78b7b88c361d98797d986d754?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 726 Heights Road TAO Forest Campsites 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9833248 22.5761011
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem