Taaibos
Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4
-
Vanaf
R1 200R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Taaibos is 'n houthuisie op die eienaar se perseel in die hartjie van 'n woud in Wilderness Heights. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die hele huis is tot gaste se beskikking.
Dié houthuisie is aan die bopunt van die perseel geleë en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopvou-rusbank vir kinders.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitkamer het gerieflike sitplek, en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar 24 uur dag danksy bystandkrag.
Voor die huis is 'n hout stoep met tuinmeubels en 'n gasbraai. Hier kan gaste na die voëls in die woud kyk. Daar is ook 'n hout buitebraai langs die huisie.
Taaibos het bystandkrag en dus is alle toestelle (behalwe die oond) en ligte bestand teen beurtkrag.
Slaapplek
’n Bespreking by Taaibos sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Taaibos het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4