- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Kamp Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R710 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Susan's Accommodation bied gerieflike selfsorg-eenhede en oornagverblyf in die Weskusdorpie Saldanha. Susan's is onlangs opgeknap en die eenhede is net 5 minute se stap van 'n veilige strand, banke en winkels af.
Dié drieslaapkamerhuis is ideaal vir 6 gaste en het 'n omheinde braai-area. Eenheid 1 tot 6 is oopplan-ateljeewoonstelle met slaapplek vir tot 3 gaste. Dié eenhede kan ingerig word vir 2 gaste. Die tweeslaapkamerwoonstel is gerieflik gemeubeleer vir 4 gaste.
Elke eenheid het 'n TV met DStv (hotelpakket), 'n DVD-speler, WiFi, en 'n alarmstelsel. Die eenhede is toegerus vir selfsorg met basies breekware. WiFi is gratis en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Neem asb. kennis dat ons ontbyt, middagetepakkies, en aandete bedien. Ons doen wasgoed op versoek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 14 Kamp Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Susan's Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Kamp Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom