Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Rozanne L - Jan 2024
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon gewees. Baie naby aan die strand en winkels.
Anchen N - Des 2023
Algehele gradering
Veilige, skoon verblyf.
Susan's Accommodation se terugvoer
Baie dankie, dat julle Susans ondersteun het. Was 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien gou weer! Voorspoed vir 2024. Groete, Susan
Cerestine B - Sep 2023
Algehele gradering
We had a very good stay and Susan was accommodating even though we arrived later than the check-in time due to car problems.
Gasant E - Apr 2021
Algehele gradering
Short and very sweet.
Elmare V - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese rustige blyplek
Nelietha G - Aug 2020
Algehele gradering
Akkommodasie baie netjies en skoon. Susan is 'n aangename persoon en ons sal definitief weer by haar oorbly as ons in die omgewing is.
Willem S - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig, stil, lekker en rustig.
Hendrik R - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
James F - Mrt 2019
Algehele gradering
This was a very pleasant stay where we felt safe and the accommodation was lovely.
Lees meerAlbertus B - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Aubrey M - Jan 2016
Algehele gradering
Eenvoudig fantasties, gerieflik, baie netjies, volledig toegerus met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Alan H - Sep 2015
Algehele gradering
Very pleasant stay. Absolutely no complaints.
Coen C - Des 2014
Algehele gradering
UITSTEKEND! Susan en haar man is uiters vriendelike mense en is baie besorg oor al hulle gaste.
Charles B - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Elsabè G - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker met hartlike ontvangs.
Janey S - Apr 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens, sommer dadelik tuis gevoel. Die kamers is baie netjies.
Shaheemah D - Apr 2014
Algehele gradering
Accommodation is peaceful
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Kamp Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom