Sunplace West
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 1 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Saartjiesnek, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunplace West is 'n knus selfsorgkothuis op 'n gemeenskaplike perseel. Sunplace is deel van 'n landgoed wat al selfonderhoudend is sedert 1974 met sonkrag, reënwater en 'n passiewe ontwerp.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, dakwaaier, lessenaar, klerekas en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 stoele. Sitsakke is ook beskikbaar vir gaste wat lekker wil ontspan.
Buite is daar 'n boma, braai-area en buitesitplek. Daar is ook 'n uitkykplatform met 'n pragtige uitsig oor die Magaliesberge en Hartbeespoortdam. Die verblyf word omring deur 'n natuurlike woud met baie voëls en prentjiemooi staproetes. Hartbeespoort bied ook 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunplace West sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Wiebke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- R511, Saartjiesnek, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
- Gaste dink Sunplace West het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Saartjiesnek Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Saartjiesnek, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom