SuNel's Guest Rooms
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Kockstraat 25, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SuNel Guest Rooms is in Malmesbury, die grootste dorp in die Swartland, sowat 65 km noord van Kaapstad geleë.
Ons bied verblyf in 4 gastekamers, elkeen met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 driekwartbeddens. Elkeen van die kamers het lugversorging en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Ons bedien soggens 'n heerlike, volle Engelse ontbyt in die eetkamer en middagetepakkies is beskikbaar op versoek.
Sommige van die doendinge in die omgewing sluit in: 4x4-roetes, fietsry- en staproetes, natuurwandelings, perdry en walviskyk (net 40 minute van ons af). By Swartland Kelders kan jy sommige van die wêreld se beste wyn proe waarvan 35 uitgevoer word. Keldertoere met 'n gratis wynproe kan bespreek word.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Suretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- De Kockstraat 25, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink SuNel's Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malmesbury Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Kockstraat 25, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom