Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowners Game Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Sundowners Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mokgadi S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgadi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

My stay was good, staff was friendly. Rooms were very neat, so I am giving it a thumbs up. Please.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowners Game Lodge se terugvoer

Thank you very much, we're very glad you enjoyed your stay with us!

Sundowners Game Lodge
Jan Rapote P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Rapote P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Clean atmosphere, peaceful, good food, and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowners Game Lodge se terugvoer

Thank you very much, we're very happy you enjoyed your stay with us!

Sundowners Game Lodge
Marius M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius M
Enkelreisiger

Soos altyd, 'n baie lekker plek om oor te bly. Baie rustig en 'n goeie restaurant.

Al kritiek wat ek het is dat die prys te hoog is vir slegs 'n bed. Ontbyt is 'n ekstra R140, wat baie duur is. Was onder indruk dit is B&B. Wifi in kamers het baie swak sein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowners Game Lodge se terugvoer

Ons sal aandag gee aan die WiFi sein probleme, ons het onlangs 'n paar upgrades gedoen om die sein te verbeter. Die ontbyt is uitgesluit, aangesien operationele kostes nie toelaat om dit deel te maak van die verblyf nie.
Ons waardeer u terugvoer!

Sundowners Game Lodge
Steve O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve O
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die lodge was baie lekker. Die gasvryheid was van die boonste rakke die omgewing is rusting. Sal aanbeveel en sal weer daar oorslaap. Baie dankie aan die personeel, julle is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundowners Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, en ons is bly julle het jul tyd by ons geniet!
Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Sundowners Game Lodge
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 578, Loskop-Noord 12, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1dac23c6507c6373e63ac47f9110b0802ed4d5b8697ed9b110038fd6a8840fcfb29fe05882394ed4ac496da6c62dc9851a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Portion 578 Loskop Noord 12 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.965602215328 29.264267936054
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem