Suné's Self Catering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 104
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Adri S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese akkommodasie met goeie diens.
Siviwe P - Nov 2023
Algehele gradering
The property is safe, neat and clean.
Rusha-leigh C - Nov 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Chubby V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Suné's Self Catering se terugvoer
Hallo Chubby,
Baie dankie vir die mooi verwysing. Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Suné
Charl S - Jun 2023
Algehele gradering
Great, clean, safe.
Lourens M - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend geleë, netjies, skoon en gemaklik.
Nico B - Sep 2022
Algehele gradering
Veilige, rustige omgewing.
Johan P - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese ruim eenheid met veilige parkering in 'n rustige omgewing.
Kirsty J - Aug 2022
Algehele gradering
Was fantasies!
Tony D - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasant and clean.
Helena M - Aug 2022
Algehele gradering
Veilige verblyf weg van geraas.
Igna J - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige, skoon en gesellige akkommodasie.
Joanine V - Mei 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Elene O - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Malisa M - Mei 2022
Algehele gradering
Very good and nice place to stay.
Wielie V - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Jacob C - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan en het baie privaat en veilig gevoel.
Ansna O - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Suné's Self Catering se terugvoer
Hi Ansna,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit word opreg waardeer.
Dit was een groot plesier van my kant af.
Voorspoed vorentoe.
Coert G - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, naby diegholfbaan met onderdakparkering en puik toegang.
Yvette H - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en privaat verblyf. Die eenheid is goed toegerus en baie gerieflik.
Susie H - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik, tevrede.
Natasha V - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige, luilekker wegbreek.
Alecia N - Des 2019
Algehele gradering
Rustig.
Sophia B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig, baie netjies en goeie gasvrou!
Rayner B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker met alles wat jy nodig het.
Alnuschka S - Jul 2019
Algehele gradering
Voel soos my huis.
Suné's Self Catering se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet! Baie dankie vir die positiewe resensie.
Groete,
Sune
Hanna N - Jul 2019
Algehele gradering
Ek het geen een van Suné's se personeel of die eienaar gesien nie. Daar is vir my 'n WhatsApp gestuur oor waar ek die sleutel moes kry.
Lees meerSuné's Self Catering se terugvoer
Hallo Hanna,
Ek is vreeslik jammer om van julle ervaring te hoor. Ek wil net vir jou laat weet dat ek verseker nie bevestig het dat die Matroosberge 37km van my af is nie. Inteendeel het ek aan die agent gesê dat aangesien julle 'verkeerdelik' my plek bespreek het omdat julle gedink het dis veel nader, is julle welkom om die akkommodasie te kanselleer en ek sou julle 'n volle terugbetaling gegee het. Ek verstaan dat almal nie altyd van die afstande bewus is nie, en ek self maak staat op google om afstande te bevestig vir my gaste.
Om jou te akkommodeer vir jou ongerief, sal ek enige tyd die gelde aan jou terugbetaal. Ek is spyt jy het my nie gekontak daaroor nie. Ek was ongelukkig daardie naweek self weg, maar was in kontak met jou op whatsapp en het ook iemand wat na my plekke omsien sou daar 'n probleem wees.
Ek sal jou persoonlik kontak om verdere reelings te tref. Hoop dis in orde so. Weereens jammer oor die misverstand.
Lizel B - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Pragtig skoon en baie veilig.
Suné's Self Catering se terugvoer
Hallo Lizel,
Baie dankie vir jou positiewe review. Ek waardeer dit opreg. Kom gerus weer.
Monique D - Mrt 2019
Algehele gradering
This place was amazing, quiet, felt like a home away from home. We booked immediately when we came home.
Hester E - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie buurt en veilige verblyf.
Suné's Self Catering se terugvoer
Hallo Hester!
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek is bly julle was tevrede met die plekkie. Ek vra om verskoning dat ek nie kom groet het nie! Ek vind dat baie gaste self catering bespreek juis vir die privaatheid daarvan. Sommige gaste ry ook ver en is nie lus vir geselsies nie. Maar ek neem jou kommentaar ten harte en waardeer jou terugvoering. Ek hoop om julle weer te akkommodeer en sal kom inloer.
Groete Suné
Elize C - Mrt 2019
Algehele gradering
Was ongelooflik rustig.
Carol F - Feb 2019
Algehele gradering
Puik.
Suné's Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit. Ek is ook baie bly om te sien julle het dit geniet.
Hoop om julle weer te sien!
Helen B - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf gewees. Alle benodighede was daar, rustige omgewing, tot selfs jou eie klein tuin.
Suné's Self Catering se terugvoer
Baie dankie! Ek is so bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoer.
Natie V - Nov 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Jodee S - Okt 2018
Algehele gradering
The stay was phenomenal.
Michele B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Marelize V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Riki G - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus.
Keith G - Sep 2018
Algehele gradering
Everything was as advertised; and very clean.
Mornay L - Sep 2018
Algehele gradering
Als wat 'n mens nodig het, is beskikbaar!
Willem C - Aug 2018
Algehele gradering
Veilig skoon, bekostigbare verblyf met super vriendelike diens.
Andre V - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Thea S - Aug 2018
Algehele gradering
It is a very good choice for someone who wants to break away from the city life.
Suné's Self Catering se terugvoer
Hi Thea,
Thank you for the beautiful review. I am so glad you enjoyed your getaway. Really glad our town treated you well. Please visit and come and relax again. Thank you for your support.
Marlon I - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Winton A - Jul 2018
Algehele gradering
It was a fantastic experience and stay. Will definitely go again.
Lees meerLinda H - Mei 2018
Algehele gradering
Die beste!
Gerrit O - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Willie N - Apr 2018
Algehele gradering
Geen klagtes.
Suné's Self Catering se terugvoer
Hi Willie,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit. Die matras is vervang en die stortkraan se lek is herstel. Die trap/teels sal so spoedig moontlik vervang word sodra ek 'n opening het. Ek is ongelukkig ver vooruit bespreek en wil nie gaste verontrief met 'n kansellasie nie. Die teels is los/stukkend as gevolg van 'n gas wat die water kraan oop gelos het met 'n waslap in die wasbak. Die wasbak, kamer en sitkamer het oorspoel. Die teels is die laaste van die skade wat moet aandag kry. Dankie vir die laat weet. Hoop ek kan julle weer akkommodeer.
Patrick B - Apr 2018
Algehele gradering
Genotvol.
Suné's Self Catering se terugvoer
Hi Patrick,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is jammer jy kon nie in die woonstel bly wat jy bespreek het nie. Soos genoem, het die vorige gatste hulle bespreking verkeerd gehad, en moes ek jou verontrief om te hulle te help. Soos reeds met jou bespreek, sal ek graag jou op 'n ander naweek in die regte woonstel akkommodeer om op te maak vir die vorige verblyf. Dankie vir julle ondersteuning en jou verstaanbaarheid. Groete, Suné
Walther D - Apr 2018
Algehele gradering
Tegenvaller
Suné's Self Catering se terugvoer
Beste Walther, Jammer ek kan nie ten volle julle taal verstaan nie, maar ek kan aflei julle was nie heeltemal gelukkig nie. Ek weet julle het Wi-Fi aangevra, maar op die webwerf wys my eenhede dat ek nie Wi-Fi beskibaar het nie. Ek probeer my eenhede so billik as moontlik hou vir jan-alleman, Oorsee is Wi-Fi vrylik beskikbaar, maar in Suid Afrika is dit maar duur.
Daar is 'n nota in die woonstel met al my besonderhede om my te kontak indien jy my benodig. Ek vind meeste gaste verkies hul privaatheid, daarom maak ek min kontak as dit nie vereis word nie. Ek neem aan julle het dalk nie die nota verstaan as gevolg van die taal nie. Indien ek geweet het, het ek verseker meer aandag gegee. Jammer indien julle ongerief ervaar het. Sou graag wou opmaak.
Maritha P - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Ronell T - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was meer as genoeg en baie netjies. Als wat mens nodig het is daar! Eienaar altyd beskikbaar vir navrae.
Liezel R - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies skoon, reëlings vir naweek baie goed en professioneel en baie rustige omgewing.
Lees meerCorrine M - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en gerieflik.
Marlene F - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Rentia D - Feb 2018
Algehele gradering
Stil, rustig, veilig en netjies!
Lucinda B - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig.
Suné's Self Catering se terugvoer
Baie dankie Marlene vir jou mooi review. Ek is baie bly julle het dit geniet!
Reneen D - Jan 2018
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
Suné's Self Catering se terugvoer
Hi Reneen
Baie dankie, ek waardeer die terugvoering.
Groete
Suné
Elmarie H - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustige stil omgewing.
Monica S - Nov 2017
Algehele gradering
Excellent service.
Karel B - Nov 2017
Algehele gradering
Dis 'n fantastiese rustige plek met die vars lug om jou.
Natasha V - Nov 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam en sal definitief dit aanbeveel vir enige paartjie wat 'n wegbreek kansie nodig.
Suné's Self Catering se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet!
Gailin H - Nov 2017
Algehele gradering
Self-catering made easy!
Marco D - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was een van die wonderlikste naweke ooit.
Anton J - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Louis V - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus, modern, rustig. Besonder aangename verblyf.
Suné's Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek is baie bly u het die verblyf geniet!
Silvia N - Sep 2017
Algehele gradering
Goedkoop verblyf vir twee.
Veronique M - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Theonetta S - Jul 2017
Algehele gradering
Very pleasant stay!
Suné's Self Catering se terugvoer
Thank you Theonetta, so glad you enjoyed your stay.
Annemarie S - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Aanisha D - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik om so 'n rustige nag te hê.
Suzette E - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Cloyd De Klerk D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, stil area, sal in toekoms weer gebruik maak daarvan.
Hannes L - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustig. Sal definitief aanbeveel.
Desmond L - Mei 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld wat gerief en ruimte aanbetref.
Madelene S - Apr 2017
Algehele gradering
Alles wat jy kan benodig.
Susan H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies, beddens nie aan te beveel.
Athene B - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Lukas G - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly en stil omgewing wat rustig is.
Liz S - Okt 2016
Algehele gradering
Value for money.
Lizelle C - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker, alles wat mens nodig het en baie bekostigbaar.
Heinrich F - Okt 2016
Algehele gradering
Fantastiese, rustige ligging.
Louise D - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende plek om vir 'n naweek te rus.
Lees meerLouise C - Apr 2016
Algehele gradering
Goeie prys, lekker privaat.
Wilma R - Jul 2015
Algehele gradering
Baie dankie vir die wonderlike tyd wat ons daar deurgebring het.
John D - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties, geen klagtes nie!
Merceline L - Jun 2015
Algehele gradering
Netjies, lekker snoesig, het my TV in kamer gemis, maar die stilte het opgemaak vir die ontspanning.
Engela P - Jun 2015
Algehele gradering
BAIE lekker.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kotzestraat 26, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom