Stylish and Peaceful Garden Flat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vogel-keeromstraat 7B, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stylish and Peaceful Garden Flat is in die stil en rustige woonbuurt Fernridge versteek en spog met 'n uitsig oor 'n woudagtige tuin en stroompie. Dit is 'n rustige plek in die stad vir diegene wat wil ontspan en die bergpaadjies wil verken.
Die woonstel is modern en stylvol, beskik oor 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die en suite-oopplanbadkamer het 'n stylvolle, privaat stort en toilet, en 'n wasbak.
Daar is ook 'n gemaklike bank, 'n lessenaar en 'n groot platskerm-TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en basiese tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
'n Skuifdeure lei na 'n privaat dek met stoele en 'n uitsig oor die tuin en stroom. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Stylish and Peaceful Garden Flat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Vogel-keeromstraat 7B, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Stylish and Peaceful Garden Flat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vogel-keeromstraat 7B, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom