Strode House
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-rylaan 3, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 270 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Strode House is 'n elegante vakansiehuis op die krans met 'n uitsig oor Knysna. Dis die perfekte vakansiehuis met sy panoramiese uitsig op die Knysnakoppe en die Outenikwaberge.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die ander 3 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n spabad op die balkon en 'n pragtige uitsig op die berge.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Die huis het ook 'n speletjieskamer en WiFi.
Buite is daar is 'n braai-area, 'n swembad, pragtige tuine en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ridge-rylaan 3, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Strode House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-rylaan 3, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom