Stonehouse @ Bentlys
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 4 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 67, Tweedestraat, Kloppersbos, Dinokeng Central, Pretoria, 0001, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bentlys Stonehouse is 'n toevlugsoord op 'n plaas in Dinokeng waar rustieke sjarme en moderne gemak ontmoet. Gaste het toegang tot 'n swembad en kan kyk hoe die kinders op die aangewese speelgrond speel.
Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die chalet het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is 'n solderkamer met 1 dubbelbed en 1 dubbelslaapbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area strek verder na die sitarea met 'n sitkamerstel. Die stoep het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en daar is ook buitemeubels onder die boom.
Die Couples Hideaway-eenheid het 'n rustiek-geïnspireerde tema en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie unieke badkamer vertoon die natuurlike omgewing van die buitelewe by Bentlys. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bently Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Plaas 67, Tweedestraat, Kloppersbos, Dinokeng Central, Pretoria, 0001, Gauteng
- Gaste dink Stonehouse @ Bentlys het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 67, Tweedestraat, Kloppersbos, Dinokeng Central, Pretoria, 0001, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom