Steendal Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Emmie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Christine P - Jun 2023
Algehele gradering
Veilig en maklik om te kry.
Fanie J - Apr 2023
Algehele gradering
Gastehuis was netjies en skoon en die eienaar was baie gasvry.
Steendal Guest House se terugvoer
Baie dankie Fanie.
Johan M - Des 2022
Algehele gradering
Rustige area, baie vriendelike ontvangs.
Liezl W - Okt 2022
Algehele gradering
Onbeskikbaar en onbedagsaam.
Tiaan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Bernice B - Jul 2022
Algehele gradering
See stars.
Steendal Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Maxie N - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goeie oornagverblyf. Heerlik gerus voordat ons die volgende oggend vroeg vertrek het.
Steendal Guest House se terugvoer
Baie dankie, Maxie.
Lize D - Feb 2019
Algehele gradering
Gemakliklike plek met alles wat nodig is.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Romy D - Sep 2017
Algehele gradering
Not very friendly or helpful.
Roy B - Jul 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf, het lekker geslaap!
Chrisna H - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelik!
Xoliswa M - Mei 2016
Algehele gradering
Very friendly - keep it up!
Mariane B - Feb 2016
Algehele gradering
Werklik 'n tuiste weg van die huis.
Carien B - Des 2015
Algehele gradering
Baie persoonlik ontvang, maar ons kon privaat wees en ons eie gang gaan. Baie lekker gebly!
Elmarie A - Nov 2015
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly.
Henda A - Nov 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Estelle S - Aug 2015
Algehele gradering
Soos die 2 keer vantevore wat ons daar gebly het - uitstekend.
Janneke M - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker gebly. Goeie diens!
Blikkies B - Jun 2015
Algehele gradering
Goed.
Rita W - Apr 2015
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek vir besigheid die volgende dag.
Eddy S - Jan 2015
Algehele gradering
Worth the rate.
Esther H - Sep 2014
Algehele gradering
Shared DSTV
Annari D - Aug 2014
Algehele gradering
Netjiese kamers, naby aan hoofweg, maar nie raserig nie.
Stephen M - Jul 2014
Algehele gradering
Very nice place and secure
Bernard S - Apr 2014
Algehele gradering
Pragtige, heerlike ruim huis in rustige, veilige omgewing op die Gholflandgoed.
Marelize K - Mrt 2014
Algehele gradering
Ons het 'n rustige nag gehad - dis wat nodig was.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bendorrylaan 38, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom