Steenbras15
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbraslaan 15, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Steenbras15 is 'n selfsorghuis in die Weskusdorpie, Strandfontein, Louis Rood, ongeveer 354 km van Kaapstad. Dié vakansiehuis bied uitsigte oor die see en die omgewing.
Die eenheid is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die derde badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, broodrooster, ysmasjien, yskassie, 'n koffiemasjien en 'n mikrogolf. Die leefarea het skuifdeure wat na die stoep en braai-area lei wat pragtige see-uitsigte bied. Daar is ook 'n kaggel in die leefarea.
Die huis het 'n buitebraai, 'n buitestort en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Die eiendom is net 10 minute van die Olifantsriviermond wat ideaal is vir kajakroei, swem en baljaar. Daar is verskeie raar voëlspesies wat langs die kus gesien kan word. Gaste kan ook visvang en kreefduik. Die nabye Doringbos spog met 'n verskeidenheid restaurante en dit het 'n unieke wynkelder by die hawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 83
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Steenbraslaan 15, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Steenbras15 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Louis Rood Strandfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbraslaan 15, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom