Stay Anchored
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Etienne S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Alles wat benodig word en meer. Vriendelik en gasvry. Sal.
Patrick K - Jul 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
Jonathan T - Jun 2023
Algehele gradering
Was aangenaam. Met vriedelike ontvangs. En baie cosy.
Jacobus S - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike selfsorg-eenheid.
Lees meerDonovan C - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant and nice place to relax.
Patricia W - Apr 2023
Algehele gradering
Ek en my suster het na aftreeoord op Velddrif gaan kyk.
Stay Anchored se terugvoer
Baie dankie ook dat julle by ons oorgebly het met julle besoek aan Velddrif. Julle was 5 ster gaste gewees.
Leonie E - Apr 2023
Algehele gradering
Diens was puik en gasvryheid uit die boeke.
Lisa S - Mrt 2023
Algehele gradering
Loved it.
Trish M - Jan 2023
Algehele gradering
Enjoyed staying at this establishment.
Stay Anchored se terugvoer
Thank you for your positive feedback. You were 5-star guests. Would love to welcome you back.
Gerbrand V - Jan 2023
Algehele gradering
Loved the experience.
Stay Anchored se terugvoer
Baie dankie dat julle van ons instansie gebruik gemaak het. Julle was wonderlike gaste en sal julle graag weer wil akkommodeer.
Jaco En Thea H - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Bonnita V - Des 2022
Algehele gradering
Gem of a place.
Elizma F - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect.
Lees meerStay Anchored se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Julle was ook wonderlike gaste en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Mariaan S - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike omgewing en heerlik geleë.
Cor H - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Sal weer gaan.
Jurie P - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig. Baie netjies en skoon.
Annemarie L - Aug 2022
Algehele gradering
Pragitge, netjiese plek met die mooiste ligging en mooiste tuin.
Sanet J - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte eenheid vir 2 mense met baba.
Juan - Pierre M - Jun 2022
Algehele gradering
Great stay.
Petro L - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Stay Anchored se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle was self 5-ster gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Francois en Sanet
Geneveve E - Mei 2022
Algehele gradering
Gasvryheid uitstekend, vinnige antwoorde.
Venitta V - Mei 2022
Algehele gradering
Elke sent werd en meer.
Welma G - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en ruim.
Stay Anchored se terugvoer
Welma, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Julle was ook wonderlike gaste.
Louise Jacobs J - Apr 2022
Algehele gradering
Best place ever.
Stay Anchored se terugvoer
Thank you so much for coming back and your positive feedback. You were 5-star guests too.
Ronelle C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en baie gasvry.
Danie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense en 'n baie praktiese en funksionele plekkie.
Micaela R - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties, baie lekker gebly.
Danie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Ideaal vir 'n oornag in Velddrif.
Kobus S - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Johan D - Feb 2022
Algehele gradering
Nice, easygoing place.
Yolanda C - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie, die bed kan doen met 'n nuwe matras.
Surita D - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek vir paar dae.
Lindsay W - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, gasvrou en -heer baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is pragtig en het als wat jy nodig het.
Stay Anchored se terugvoer
Baie dankie ook dat julle ons ondersteun het. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon he. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Mooi dag,
Sanet.
Tokkie R - Nov 2021
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Denver S - Nov 2021
Algehele gradering
Very nice place.
Rika D - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker plek vir 'n vinnige visvangnaweek weg.
Matthys C - Okt 2021
Algehele gradering
Kompak en netjies.
Gwen R - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik
Michael S - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Marlene F - Okt 2021
Algehele gradering
Herdenkingwegbreek
Natasja G - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Jan B - Sep 2021
Algehele gradering
Voldoen nie aan behoeftes vir selfsorg nie.
Leonora B - Aug 2021
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Ansu L - Aug 2021
Algehele gradering
Aangenaam, veilig en netjies!
Antoinette V - Aug 2021
Algehele gradering
Die ongelooflikste gasvrou. Sy het ons so in die reen gaan rondwys in Velddrif. Sys voorwaar die dierbaarste mens.
Christo W - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasmagories!
Stay Anchored se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
Dis dit wat maak dat ons elke dag opstaan met nuwe moed en uitsien na elke gas wat inkom.
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Amanda W - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing!
Hendrik N - Jun 2021
Algehele gradering
Friendly, clean and value for money.
Geneva V - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, lekker en gemaklik.
Petro M - Mei 2021
Algehele gradering
Al wat mens nodig het vir oornag. Is mooi. skoon, netjies en veilig.
Tanja J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie huislike atmosfeer. Verhuurder het baie moeite gedoen met die "finishing touches".
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan 4, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom