Sonvanger 2
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Frederick S - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het gevoel ons was by ons ander huis te dankie aan die atmosfeer.
Sonvanger 2 se terugvoer
Beste Frederick Scheepers en Pragtige Gesin,
Baie Dankie vir hierdie Mooi "review". Ek kan egter dieselfde van Julle sê: Julle is Gaste duisend en Julle het Sonvanger in ñ Puik toestand gelos. Julle is altyd Welkom terug by Sonvanger
Jeneveve M - Aug 2021
Algehele gradering
Firstly the host was so friendly and very helpfull and made our stay easy and worthwhile. She chatted with us, made us feel at home.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Retiefstraat 23, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom