Sonnevleg Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Kristine P - Apr 2024
Algehele gradering
We had a delightful, peaceful and comfortable stay at Sonnevleg.
Lees meerMadeleine S - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon goed ingerig. Absolute waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.
Jan Harm E - Okt 2023
Algehele gradering
Terugkeer bestemming.
Karien K - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasatmosfeer.
Daniel K - Apr 2023
Algehele gradering
Stil, rus en vrede.
Cobus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragitge tyd van die jaar om Calivinia te besoek.
Lees meerKevin Mark P - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely awesome!
Lees meerJeanet S - Okt 2022
Algehele gradering
Ons kuiertjie was baie lekker en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit was heerlik om al die plaas- en voëlgeluide te kan hoor. Geen gejaagdheid nie.
Lynette K - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike privaat op die plaaservaring.
Lees meerMaritza U - Sep 2022
Algehele gradering
Die perfekte huis diep in die Karoo.
Zelda V - Aug 2022
Algehele gradering
Uit die boonste rakke. Fantasties.
Pieter K - Jul 2022
Algehele gradering
Ou plaashuis is 'n wenner.
Tjaart Z - Jun 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf, baie netjies en stil!
Andre K - Mei 2022
Algehele gradering
Een aand se oorslaap vir 'n sakereis.
Jacques N - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustige plaasomgewing. Kon absoluut net afskakel.
Sonia D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelposweg, Leeudrift-plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom