Sleep @ Solomon 8
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anton C - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Angelique W - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, alles was mooi netjies en skoon. Lieflike plek.
Werner M - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles was reg en skoon.
Arina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, goed geleë en gasvrye ontvang.
Nico P - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, ontspanne en rustig.
Lees meerDestiny K - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Johlette S - Sep 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie netjiese plekkie met alle geriewe wat 'n mens nodig het. Alles was perfek en Liesel het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.
Lorette L - Aug 2023
Algehele gradering
It was great, the cleanliness, the hospitality.
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Rita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig, kompak en netjies.
Nadine H - Mrt 2023
Algehele gradering
Highly recommended. A blissful experience.
Lees meerGerhardt S - Feb 2023
Algehele gradering
Ideaal vir sakereis-akkommodasie of wegbreek vir 'n paartjie.
Lees meerIvan O - Mei 2022
Algehele gradering
Had a pleasant stay and will definitely go back and also refer to friends and family.
Fanie V - Mei 2022
Algehele gradering
Die plek was baie netjies en skoon.
Elize D - Apr 2022
Algehele gradering
Safe, comfortable with great hospitality. Thank you Liesel and JJ.
Margo B - Mrt 2022
Algehele gradering
Friendly, relaxed and convenient.
Hanlie S - Feb 2022
Algehele gradering
Die kamer is sentraal geleë, netjies, skoon en smaakvol gemeubileer.
Gomolemo S - Jan 2022
Algehele gradering
It was comfortable and lovely.
Jolene M - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en alles wat ek nodig gehad het.
Jacques M - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en baie veilig.
Denise D - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful and pleasant.
Charmaine A - Nov 2021
Algehele gradering
Baie oulik, en naby meeste winkels.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom