Slakkepas 65
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 025 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Slakkepas 65 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos aan die Weskus geleë. Die perseel is naby die strand.
Dié grasdak-vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers is op die grondvloer geleë en elke kamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer is het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die oopplan-leefarea langsaan het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv Premium. 'n DStv-pakket is ingesluit. Daar is binne- en buite-braaigeriewe en 'n dek op die boonste verdieping.
Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, speletjieskamer en daar is veilige parkeerplek 1 voertuig. Ekstra parkeerplek is beskikbaar indien dit nodig is.
Slakkepas is stapafstand vanaf die winkel met vakansiebenodighede. Dwarskersbos is net 12 km vanaf Velddrif met verskeie restaurante, museums en winkeltjies om te besoek.
Daar is baie doendinge in die omgewing soos 4x4-roetes, voetslaanroetes, wynproe en die Weskus-veldblomme. Die flaminke en Rocherpan Natuurreservaat is net 10 km vanaf Dwarskersbos.
Slaapplek
’n Bespreking by Slakkepas 65 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hoofweg, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Slakkepas 65 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom