Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slakkepas 65

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 98

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Slakkepas 65
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Eslynne A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eslynne A
Saam met vriende

Sal beslis wees gaan.

Het baie lekker gebly. Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slakkepas 65 se terugvoer

Beste Eslynne. Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons net 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons is bly julle het julle verblyf by Slakkepas 65 geniet, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Slakkepas 65
Melissa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met vriende

Lekke Weskus-wegbreek.

Dit was 'n verrassing vir my man om ons huweliksherdenking te vier. Ons het baie lekker gekuier, visgevang en ge-surf! Julle sien ons definief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 025
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 025
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 025
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2107d40ae770f685abf0411b8c4e8419d34ffe16499e9a6627316c15c0076a2d37bb875cc56cf0b51ceb8062ba112ba0ef6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 025 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Main Road Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.694544980931 18.234225788395
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem