Slakkepas 61
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 7 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 690R1 437 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Slakkepas 61 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Die sekuriteitskompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en dis naby die strand.
Dié grasdakhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer met 'n en suite-badkamer. Die 2 onderste slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed in die solderkamer. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is ten volle toegeruste met al die nodige toebehore en het ook 'n wasgoedgeriewe.
Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n TV met HD-OpenView.
Daar is 'n onderdakstoep met 'n ingeboudebraai waar gaste maaltye kan voorberei of skemerkelkies kan geniet.
Die eenheid is troeteldiervriendelik mits reëlings daarvoor vooraf getref word.
Dwarskersbos wat aan die pragtige Weskus geleë is het talle besienswaardighede insluitend die Rocherpan Natuurreservaat, die Weskus Nasionale Park en pragtige witsandstrande.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Slakkepas 61 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom