Sitterus
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lourens Albertus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Innmende eienaars, skoon en netjies en besonders goed toegerus.
Sitterus se terugvoer
Baie dankie, was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Julle was uitstekende gaste. Kom kuier gerus weer.
Anscha Z - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in mooi omgewing.
Sitterus se terugvoer
Dit was heerlik om jul hier te kon ontvang. Baie bly jul het dit by ons geniet. Dankie dat jul sulke oulike gaste was en weet jul is altyd welkom.
Lettie B - Okt 2022
Algehele gradering
Sitterus kan ons beslis aanbeveel.
Benjamin N - Okt 2022
Algehele gradering
Sitterus is TOPS.
Sitterus se terugvoer
Baie dankie vir julle. Dit was vir ons heerlik om julle in ons mooie Baai te ontvang. Julself was 5ster-gaste en is altyd welkom om weer te kom kuier. Baie dankie weer eens.
Albertus L - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangename, puik verblyf.
Sitterus se terugvoer
Baie dankie, jul was 5 ster gaste. Kom kuier gerus weer!
Celeste L - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige sit na 'n lang dag se werk
Sitterus se terugvoer
Baie dankie vir die netjiese huis wat jul gelos het. Jul was 5-ster gaste.
Hennie J - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Sitterus se terugvoer
Baie lekker gewees om jul te kon huisves. Kom kuier gerus weer.
Benita M - Apr 2021
Algehele gradering
'n Heerlike verrassing!
Sitterus se terugvoer
Was vir ons baie lekker om jul hier te kon ontvang. Jul was heerlike gaste om te huisves en is altyd welkom hier. Dankie vir jul.
Dirk G - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en dit geniet. Die eienaars is baie gaaf en die blyplek is puik. 5 uit 5! Nogmaals baie dankie.
Sitterus se terugvoer
Baie dankie, jul was sulke goeie gaste! Altyd welkom by ons.
Marietjie N - Feb 2021
Algehele gradering
Besonderse plek met besonderse mense.
Adele B - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige huis, perfek toegerus, bitter netjies. Heerlik gekuier.
Sitterus se terugvoer
Julle was sulke lekker gaste. Dankie dat jul huis so netjies gelos het. Baie dankie, jul altyd welkom.
Cara L - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was ‘n heerlike wegbreek en die Sitterus was uitmuntend.
Sitterus se terugvoer
Cara en gesin, dit was ‘n plesier om julle in ons gastehuis te verwelkom. Julle is ‘n pragtige gesin en is altyd welkom om weer te kom kuier.
Corne M - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike, gesellige verblyf.
Sitterus se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Barry C - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Sitterus se terugvoer
Thank you so much, Barry and family. It was a pleasure welcoming you to our house. Always welcome.
Heinrich D - Nov 2019
Algehele gradering
A home away from home.
Sitterus se terugvoer
It was a pleasure having you here. You are always welcome.
Yvette V - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Sitterus se terugvoer
Thank you for your kind words, it was a pleasure having you here. Always welcome!
Glynis F - Okt 2019
Algehele gradering
Absolute bliss to be in the serene environment offered at Sitterus.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absolute saligheid om in die rustige omgewing by Sitterus te wees.
Goeie ligging. Naby winkels en die strand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sitterus se terugvoer
Thank you, Glynis, it was a pleasure hosting you, always welcome!
Linda K - Sep 2019
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie vir die vakansie.
Sitterus se terugvoer
Linda, baie dankie vir die mooi woorde. Jul het soos familie geraak en was wonderlike gaste om hier te hê. Altyd welkom. Liefde van die Sitterus familie en diere.
Louis F - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld met alles wat jy benodig.
Lydia P - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en pragtige verblyf.
Sitterus se terugvoer
Baie dankie, bly jul het dit geniet. Altyd welkom
Jansen P - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige, ruim verblyf met veilige parkering en vriendelike ontvangs.
Lees meerSitterus se terugvoer
Baie dankie vir die mooie woorde. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Julle altyd baie welkom by Sitterus in Stilbaai!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Jager-straat 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap