Sionshoop Guest Farm
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R327, Karee Kamma Plaas, Van Wyksdorp, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 125 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sionshoop Guest Farm bied gerieflike selfsorg-eenhede 6 km vanaf Van Wyksdorp en het 'n pragtige uitsig op die Langebergberge.
Gaste kan tussen eenhede met slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassebes en 2 kinders kies. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Dié kamers het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die sitkamer met 'n kaggel ontspan. Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die funksievenue op die perseel is geskik vir 25 gaste en dis ideaal vir 'n reünie, troue, verjaarsdagvieringe of 'n aandete. Gaste kan 'n spitbraai geniet of van die ingeboude pizza-oond gebruik maak terwyl die kinders op die trampolien speel. Sionshoop Guest Farm bied 'n verskeidenheid piekniekplekke, voetslaan- en bergfietsroetes, olyfbome en 'n netjiese groentetuin.
Van Wyksdorp is 'n klein en stil dorpie wat net met netjiese grondpaaie bereik kan word. Dit beskik oor The Mall-sentrum en ander skatte. Sionshoop Guest Farm bied aan gaste die geleentheid om in die natuur te leef.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Nellie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R327, Karee Kamma Plaas, Van Wyksdorp, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Sionshoop Guest Farm het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R327, Karee Kamma Plaas, Van Wyksdorp, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom