Silver Knights
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Patricia G - Apr 2024
Algehele gradering
Highly recommended beautiful extremely clean place with partly sea views.
Lilly L - Mrt 2024
Algehele gradering
Een groot Weskus fees.
Mariette A - Des 2023
Algehele gradering
Uitsig. Netjies. Gerieflik.
Hannelie V - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer boek.
Ben S - Aug 2023
Algehele gradering
Die selfsorgfasiliteite skiet baie tekort.
Sakkie F - Jan 2023
Algehele gradering
Ligging onverbeterlik. Baie netjies.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Excellent setting and location.
Silver Knights se terugvoer
Middag Pieter
Baie dankie dat jul Silver Knight gekies het om te oornag, hoop ons sien julle gou weer.
Raymond C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Trudie L - Sep 2021
Algehele gradering
Frustrerend.
Ornette D - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plekke met mooi see-uitsig, baie netjies.
Silver Knights se terugvoer
Middag Ornette,
Dankie dat julle Silver Knight gekies het. So bly dat julle dit geniet het. Ek sal die voorstel aan die eienaar doen en kyk dat ons voorsiening kan maak vir opwas doeleindes
Vriendelike Groete,
Alet.
Ivor R - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties, baie rustig en stil.
Silver Knights se terugvoer
Goeiedag Ivor
Dit maak mens se weskus hart warm as ons gaste hulle verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Alet
Dotty M - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Silver Knights se terugvoer
Goeie dag Dotty
Baie dankie vir jou positiewe bydrae, bly julle het die tydtjie by ons geniet.
Ons sal dit opvolg en kyk wat ons kan doen om dit akkommodeer.
Vriendelike Groete
Alet
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Roelof / Annemarie S - Aug 2020
Algehele gradering
Baie skoon, baie sleg geleë.
Silver Knights se terugvoer
Goeie dag Roelof
Ek wil verskoning maak vir die geraas vanaf die fabriek se kant. Dit is nie altyd die geval nie net wanneer hulle wel in die nag moet werk en die pompe aanskakel. Ons is tans besig om te onderhandel met die eienaar vir 'n oplossing.
Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het kritiek maak dat ons net verbeter op dit wat die gas steur.
Vriendelike Groete
Alet
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Malkopbaai- en Strand-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom