Sherwood Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurbos-weg, Sherwood Plaas 347, Blanco, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sherwood Cottage is 'n lieflike selfsorgeenheid op 'n plaas in Blanco, George aan die voet van die Outenikwaberge. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en etenstafel geskik vir 6 toegerus. Die sitarea langsaan het rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar, en die verblyf is 11,3 km vanaf sentrale George waar daar restaurante, winkels en trekpleisters is.
Slaapplek
’n Bespreking by Sherwood Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Ligging
- Keurbos-weg, Sherwood Plaas 347, Blanco, 6529, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurbos-weg, Sherwood Plaas 347, Blanco, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom