The Croft Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Croft Cottage is by die Sequoia Garden Retreat in Haenertsburg en skuil in 'n vallei, omring deur die heuwels van Magoebaskloof. Dié kothuis is in wilde en formele tuine van 6 hektaar geleë, vanwaar gaste die natuurskoon en vrede van die berg kan ervaar.
Die kothuis was eers 'n plaasgebou wat byna 100 jaar oud is. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die oopplan-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n gasgeiser vir warm water en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskassie, lugbraaier, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank. Dit lei na 'n klein sitarea met 'n rusbank en 'n losstaande kaggel.
Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe en beperkte hout. Daar is 'n alarmstelsel en die verblyf is naby die Cheerio-hoofgrondpad.
Slaapplek
’n Bespreking by The Croft Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Meer oor dié eenheid
- Patio
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink The Croft Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Haenertsburg Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cheerio-weg L6, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom