Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Senate Way Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Senate-weg 10, Minerva Gardens, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R899 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Senate Way Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Minerva Gardens, Kimberley. Dit is 'n wonderlike opsie vir vakansiegangers en sakereisigers en spog met 'n swembad.

Dié gastehuis het 7 standaardkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het lugversorging en 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teeskinkbord, lessenaar, 'n TV en gratis WiFi in. Elkeen van hierdie kamers het ook 'n privaat ingang.

Gaste het toegang tot die verblyf se gemeenskaplike swembad. Daar is ook 'n gerieflike gastesitarea en -eetarea en buitebraaiplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Senate-weg 10, Minerva Gardens, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Senate-weg 10, Minerva Gardens, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b3f35bd29e19b04be3ceeea451bdda4511d87174cfdad891c8736e885e23e214203575a62e4904b9f5b6a338cb9157ace6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 2) 10 Senate Way Minerva Gardens 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7674381 24.7497489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem