- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dewsbury-straat 20, Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Seldré Gastehuis is in die veilige en stil buurt Ferryvale in Nigel aan die Oosrand geleë. Ons is slegs 15 km vanaf die Heidelberg N3-hoofroete en Springs N17-hoofroete. Jou gashere, Selma, André en Nadia, bied hartlike gasvryheid, netheid en gerieflike verblyf.
Ons bied verblyf in 10 individueel versierde en suite-kamers. Alle kamers het 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf.
Ons geriewe sluit 'n gimnasium, tuine met meubels, 'n swembad, lapa met braaigeriewe en 'n grootskerm-TV in. Ons bedien ook ontbyt, piekniekmandjies en aandete, mits dit vooraf bespreek is.
Pendeldienste na en van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe is beskikbaar en die winkels, dokters en apteek is loopafstand van ons af.
Al ons kamers het 'n privaat ingang.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nadia & Selma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Dewsbury-straat 20, Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
- Gaste dink Seldre Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dewsbury-straat 20, Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom