Seeplaas Guest House
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 60, Ottosrust, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 298 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seeplaas Guest House is in Groot-Brak, Tergniet-area geleë, 3,1 km vanaf die Sandhoogtepas en bied gehalte-verblyf aan gesinne, paartjies en groepe vriende. Dit spog met 'n mooi uitsig oor die Indiese Oseaan in die suide en die Outeniekwaberge in die noorde.
Seeplaas bied 6 luukse gastekamers op die Tuinroete. Die kamers is almal ontwerp om die natuurlike omgewing te komplementeer, maar steeds die luukse geriewe te voorsien wat die moderne reisiger nodig het.
Die kulture en eienskappe van die Suid-Kaap en die oseaan dien as 'n groot bron van inspirasie vir die verblyf se romantiese atmosfeer. Die dekor is lig en helder om die uitsig te komplementeer. Elke kamer het 'n privaat badkamer, ingang, gratis WiFi, TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe. Sekere van die eenhede het 'n balkon met 'n see-uitsig.
Seeplaas-akkommodasie is deel van die Seeplaas-lokaal en -gallery wat in 2015 sy deure oopgemaak het. Gaste het direkte toegang met trappe tot die strand.
Die lokaal is sowat 22 km vanaf George Lughawe, 25 km vanaf Mosselbaai en al sy aktiwiteite en besienswaardighede, en 19 km van die Botlierskop Wildreservaat af.
Gaste kan aktiwiteite soos voetslaan, visvang en kajakvaart in die Grootbrak-area geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Erf 60, Ottosrust, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Seeplaas Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 60, Ottosrust, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom