Sea you on Sands
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandsweg 58, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 100 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Sea you on Sands is 'n lieflike vakansiehuis in 'n woonbuurt in Wildernis en dit bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis stapafstand vanaf die strand.
Die moderne huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met oorgenoeg kasspasie. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang vanaf die dek en dit bied 'n uitsig oor die lowerryke plantegroei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitestort en alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is 'n lekker plek om te kuier en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n binnebraai-area en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met meubels en 'n warmbad. Die eiendom het veilige parkeerplek op die perseel in 'n dubbelmotorhuis met 'n elektriese deur en buite. Die huis het 'n alarmstelsel, geslotekringtelevisie buite en ligte met sensors.
Sea You on Sands is naby verskeie winkelsentrums en restaurante en George Lughawe is 17,7 km ver.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea you on Sands sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Renalda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sandsweg 58, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea you on Sands het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandsweg 58, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom