Sea View at Reebok
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witstinkhoutkeeromstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R580 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea View at Reebok is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Reebok. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die see en omgewing en dis net 400 m van Reebokstrand af.
Die woonstel het ’n privaat ingang en bied verblyf aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n bad of stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en ketel. Die aangrensende sitarea het 'n dubbelslaapbank en lei na 'n toegeboude stoep met 'n enkelbed en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.
Sea View at Reebok is ongeveer 2 km van winkels en restaurante af en net 20 km van Mosselbaai se middedorp af.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea View at Reebok sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Witstinkhoutkeeromstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea View at Reebok het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witstinkhoutkeeromstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom