Sea Vacation Home
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romanstraat 262, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sea Vacation Home is 'n lieflike selfsorghuis in Brenton-on-Sea, Knysna, net 280 m van die strand af. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 'n gesin of 'n groep van 6 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV met DStv-kanale. WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n lieflike, groot dek met sitplek en 'n pragtige uitsig. Veilige parkeerplek word vir 2 voertuie voorsien.
Die verblyf het 'n batteryrugsteunkragstelsel wat kragonderbrekings en beurtkrag verhoed.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johannes Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Romanstraat 262, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Vacation Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romanstraat 262, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap