Sea-renity
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jeff's Place 3, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sea-renity is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die kusdorp Yzerfontein aan die Weskus. Die perseel is ideaal geleë naby die strand.
Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-be en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en 'n broodrooster.
Die sitkamer langsaan het 'n enkelslaapbank vir 'n derde persoons teen 'n ekstra koste en 'n TV. Die leefarea bied toegang tot die tuin wat braaigeriewe het vir gaste om te benut. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die perseel is net 'n paar minute se ry vanaf die middedorp en sowat 108 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tamaryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Jeff's Place 3, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea-renity het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jeff's Place 3, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom