Sea Breeze Wilderness
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sea Breeze Wilderness is 'n selfsorg-vakansiehuis met 'n grasdak in Wildernis. Dis ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander doendinge op die Tuinroete.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi-spabad en 'n spesiale stort. Die ander koninginkamers het ook en suite-badkamers, maar het hoekbaddens en aparte storte. Die kamer met die 2 enkelbeddens het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Elke badkamer het 'n bidet en verhitte handdoekrelings. Die slaapkamers het almal ondervloerseverhitting.
Die leefarea is ruim en oopplan met 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond en stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, ingeboude kaste en ander toebehore toegerus is.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en daar is 'n slim-TV met 'n DVD-speler, volledige DStv-kanale en 'n klankstelsel. Skuifdeure lei na 'n houtdek wat na die see front en 'n etenstafel geskik vir 8 gaste. Daar is nog 'n sitarea binne met nog 'n kaggel. Hierdie area het stapelskuifdeure wat lei na die swembad wat uitkyk op die strand. Daar is ook sonstoele. Die swembad het 'n veiligheidsnet vir die kleintjies. Daar is 'n ekstra sondek aan die ander kant van die huis met 'n tafel geskik vir 4.
Draagbare braaigeriewe is beskikbaar. Gratis, onbeperkte WiFi is in die huis beskikbaar.
Daar is 'n omsetter, gasstoof en herlaaibare ligte om die impak van beurtkrag vir gaste te verlig.
Die huis het ook 'n privaat paadjie binne die kompleks na die strand wat sowat 200 m vanaf die huis is. Daar is baie trappies op pad na die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Breeze Wilderness sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Carene Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Marina-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze Wilderness het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom