Sarah's Place
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sarah's Place is in 'n stil woonbuurt in George wat aan die voet van die Outeniekwaberge geleë is.
Verblyf is beskikbaar in 5 ateljeewoonstelle. Elke woonstel het 'n oopplan-slaap- en -eetarea, 'n kombuisie en 'n badkamer. Verder is daar 'n TV met Netflix, YouTube en WiFi in elke kamer. Daar is ook 'n privaat buite-area met braaigeriewe by elke eenheid. Veilige parkeerplek word agter 'n geslote hek voorsien vir 1 voertuig per eenheid. Een klein troeteldier word per eenheid toegelaat. Al die eenhede en die hoofhuis kan saam bespreek word vir 'n groep van 19. Die perseel het ook trampoliens en 'n swembad wat beskikbaar is as die hele perseel bespreek word.
Sarah's Place is naby die Tuinroete Botaniese Tuin, die George Gholfklub, Outeniekwa Natuurreservaat, die Duiwelsberg 4x4-roete, Bergplaas-bergfietsryroete en die Garden Route Mall. Daar is 'n paar hospitale binne 'n 5 km-radius en 'n SPAR binne stapafstand.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Sarah's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heatherlands George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom