SANParks Sendelingsdrif Rest Camp
- Kapasiteit: 100 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R288 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Sendelingsdrif Rest Camp in die Richtersveld Oorgrenspark beskik oor die park se ontvangs wat by die hoofhek geleë is waar alle gaste moet aanmeld. Die pontboot wat jou oor die rivier neem na Namibië is daar naby.
Die 10 chalets is perfek vir die eerste aand se oorslaapplek of vir diegene wat net wil gebruik maak van die pontboot. Die chalets is in 'n ou mynkamp-styl gebou en is toegerus met lugversorging, 'n yskas en 'n tweeplaatstoof. Die voorste stoep het 'n uitsig oor die Oranjerivier (Garieprivier). Die kampeerplek daar naby is eenvoudig en omhein. 'n 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word vereis.
Sendelingsdrif Rest Camp bied 'n swembad en 'n klein voorraadwinkel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1245
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Sendelingsdrif Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sendelingsdrif Noord-Kaap Namibië
- Kapasiteit: 100 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom